Presentation: Afrikaans
Hoewel die konstellasies van die Diereriem wat al langs die ekliptika gevind word, dikwels met astrologie geassosieer word, is die astronomie van hierdie konstellasies oneindig meer opwindend en fassinerend. Kom en ontdek die Diereriem vanuit ‘n wetenskaplike oogpunt en beskou die pragtige dieplug voorwerpe in elkeen in ‘n ander lig.
Naval Hill, Bloemfontein, Free State, South Africa
On-site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking available
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass
Blankets and cushions
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.