Journey to the stars bied besonderse beelde deur teleskope en verstommende wetenskaplike voorstellings. Die vertoning stuur besoekers deur ruimte en tyd om die lewe en sterwe van sterre te beleef, insluitend ons eie Son. Die vertoning is vervaardig deur die American Museum of Natural History en word vertel deur Whoopi Goldberg
Naval Hill Planetarium
On-site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking available
Refreshments for sale.
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass
Blankets and cushions
University of the Free State