Hierdie aanbieding sluit in die volkoepel film From Earth to the Universe wat deur die European Space Observatory se Supernova Planetarium in Munich ontwikkel is. Die film, in Afrikaans vertaal, spog met Ella Kotze as verteller. Hierdie asemrowende reis deur ruimte en tyd stel ons Heelal op wetenskaplike wyse aan ons voor. Verlustig u in die pragwêrelde van die Sonnestelsel. Reis na die kleurvolle geboorteplekke en begraafplase van sterre asook na ver buite die Melkweg om die ondenkbare grootheid van die magdom sterrestelsels te aanskou.
Naval Hill, Bloemfontein, Free State, South Africa
On site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment
Blankets and cushions
University of the Free State