In die Melkweg het ons newels en ster klusters in helder kleure en interessante vorms gesien, sommige wat ons aan bekende beelde herinner. Beweeg nog verder weg en ons beleef mooier gesigte en vreemder geluide. Kom saam op die avontuur van die sintuie en ervaar die kleurvolle heelal soos jy nog nooit voorheen gesien… of gehoor het nie.
Naval Hill, Bloemfontein, Free State, South Africa
On site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment
Blankets and cushions
University of the Free State