17 Februarie 2024: Search for life (Afr)
Sat 17 Feb 2024, 19:00 PM - 20:00 pm

17 Februarie 2024: Search for life (Afr)

Presentation: Afrikaans

About this event

Die vraag na die moontlike bestaan van ander “wêrelde”, met of sonder lewe, dateer al uit die antieke tye. Die eerste eksoplanete buite ons eie sonnestelsel is egter eers minder as dertig jaar gelede ontdek. Met die lansering van die Kepler ruimteteleskoop het die tempo van ontdekking van eksoplanete vinnig toegeneem. Die vraag bly staan, is lewe op sommige van hierdie eksoplanete moontlik? Sal ons ooit die vraag kan beantwoord? Kom kyk en luister saam. Die vertoning sluit die volkoepel film “Out There” in.

Venue

Naval Hill Planetarium

Naval Hill Planetarium

Parking

On-site parking available

Disabled Facilities

Ramp into venue with special toilet facilities and parking available

Refreshments And Meals

Refreshments for sale.

Prohibited

Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass

Allowed

Blankets and cushions

Organiser

University of the Free State
This is a verified and trusted vendor
More events from this organiser