17 December 2022: Dark Universe (Afr)
Sat 17 Dec 2022, 19:00 PM - 20:00 pm

17 December 2022: Dark Universe (Afr)

Presentation: Afrikaans

About this event

Die sterre, planete en alles wat jy kan sien, is minder as 5% van die heelal. Wat is die ander 95%? Visualiseer die verspreiding van donker materie in die heelal. ʼn Instrument aan boord van die Internasionale Ruimtestasie word gebruik om navorsing te doen oor donker materie. Aanskou die Melkweg sonnestelsel met Supernova blinkertjies versier, vreemde weergawes van verskynsels soos donker materie, en prag-ge tonele van die ruimtetuig soos Galileo verkenningstuig se asemrowende duik binne in Jupiter se atmosfeer en ESA Planck ruimte teleskoop wat die kosmiese mikrogolwe aanwys

Venue

Naval Hill Planetarium

Naval Hill Planetarium

Organiser

University of the Free State
This is a verified and trusted vendor
More events from this organiser