Presentation: Afrikaans
Vir duisende jare het die mensdom gedink die aarde is die middel van die Heelal. Danksy ons nuuskierigheid, verbeelding en drang om te ontdek, weet ons nou dat die planete en die aarde nie die enigste van hulle soort in die kosmos is nie. Die son is net nog ‘n gewone ster tussen honderde biljoene ander sterre in die Melkweg. Met die krag"gste teleskope op aarde kan ons al meer en meer van die Heelal verken. Die ontdekkings tot dusver het die wildste verwag"nge van wetenskaplikes en wetenskapfiksieskrywers oortref. Die meeste sterre het planete. Daar is ‘n groot verskeidenheid van verskillende wêrelde daar buite wat net wag om ontdek te word
Naval Hill Planetarium
On-site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking available
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass
Blankets and cushions
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.