Presentation: Afrikaans
In die Melkweg het ons newels en ster klusters in helder kleure en interessante vorms gesien, sommige wat ons aan bekende beelde herinner. Beweeg nog verder weg en ons beleef mooier gesigte en vreemder geluide. Kom saam op die avontuur van die sintuie en ervaar die kleurvolle heelal soos jy nog nooit voorheen gesien… of gehoor het nie
Naval Hill Planetarium
On-site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking available
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass
Blankets and cushions
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.