Presentation: Afrikaans
Hierdie asemrowende reis deur die ruimte en tyd dra ons Heelal aan ons oor deur middel van wetenskap. Word verlustig in die pragwêrelde van die Sonnestelsel. Reis na die kleurvolle geboorteplekke en begraafplase van sterre asook na ver buite die Melkweg om die ondenkbare grootheid van die magdom sterrestelsels te aanskou.
Naval Hill Planetarium
On-site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking available
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass
Blankets and cushions
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.