Presentation: Afrikaans
Vir duisende jare het die mens lig vanuit die naghemel waargeneem. Die begin van die 17de eeu het die uitvinding van die teleskoop (deur Galileo) ons kennis van die heelal fundamenteel verander. Uitenidelik in die 20ste eeu het vuurpyle dit moontlik gemaak om bo die aarde se atmosfeer te kom en x‐strale en gamma strale waar te neem. Nie net lig verskaf inligting oor die heelal nie maar ook die gravitasie strale vanuit twee ontluikende gravitasie kolke – dit het ‘n nuwe beskouing in astrofika te weeg gebring. Hierdie video bied beelde van die heelal deur al hierdie boodskappers.
Naval Hill Planetarium
On-site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking available
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass
Blankets and cushions
Download the guides below to set up the Computicket Scanner App for ticket validation at your events.