Wêrelde buite die Aarde spog met asemrowende en deeglike voorstellings van ons sonnestelsel en baanbreker ruimte sendings. Hierdie tonele en voorstellings van onder andere Mars se vreemde landskap en die vorming van Saturnus se ringe, is afgelei vanaf werklike data. Hierdie vertoning neem die kykers op ‘n merkwaardige reis in ons sonnestelsel om te ondersoek of daar werklik geen plek soos ons tuiste is nie.
Naval Hill, Bloemfontein, Free State, South Africa
On-site Parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment
Blankets and cushions
University of the Free State