Die eerste mense gaan moontlik reeds in 2024 na Mars reis. In hierdie vertoning ondersoek ons wat hierdie “gelukkige” individue mag ervaar terwyl hulle ‘n nuwe kolonie op Mars vestig. Hoe vergelyk die toestande op Mars met die op die aarde en met die op die ander binne-planete naamlik Merkurius en Venus?
Naval Hill, Bloemfontein, Free State, South Africa
On-site parking available
Ramp into venue with special toilet facilities and parking available
None
Weapons, illegal substances, alcohol, cameras, recording equipment and glass
Blankets and cushions
University of the Free State